BGR_Admin

Tax Relief Measures

Dear Clients, Please find attached (see links below) the Media Statement and Explanatory Notes regarding the COVID-19 tax relief measures announced by the President last week. Somaya Khaki (Project Director: SAICA TAX) has prepared the below summary, but there are obviously important details in the attached documents. It is unclear as to when comments are […]

Tax Relief Measures Read More »

Hoe om finansiele swendelary (“scams”) te identifiseer en te vermy

Daar was nog altyd finansiële swendelary, maar die omvang daarvan in die wêreld van vandag is werklik verbasend – beraamde jaarlikse verliese in die VSA alleen beloop op $120 miljard. Die goeie nuus is dat daar positiewe stappe is wat jy kan neem om jouself te beskerm.  Die eerste en belangrikste hiervan is om die

Hoe om finansiele swendelary (“scams”) te identifiseer en te vermy Read More »

Jou skriftelike kontrak moet alles dek – geen mondelinge getuienis later toegelaat!

Ons almal weet hoe belangrik dit is om ooreenkomste op skrif te plaas, selfs waar ons reg nie spesifiek van ons vereis om dit te doen nie. Dit maak sin om vooraf seker te maak dat alles waarop ons ooreengekom het volledig en duidelik op skrif uiteengesit is. Om dit nie te doen nie, is

Jou skriftelike kontrak moet alles dek – geen mondelinge getuienis later toegelaat! Read More »

Kommunikeer met eerlikheid – die “Orakel van Omaha” praat

Hoekom moet “eerlikheid” ‘n sleutelbeginsel van leierskap in jou besigheid wees?  Hoe sal eerlikheid jou en en jou besigheid baat? Ons ondersoek hoekom bekendmaking en konfrontering van probleme in jou besigheid, nodig is om ‘n konstante, belangrike en betroubare langtermyn strategie vir volhoubaarheid en winsgewindheid is. Warren Buffet is ‘n ondersteuner van die “Eerlikheids Ontledings

Kommunikeer met eerlikheid – die “Orakel van Omaha” praat Read More »