BGR_Admin

Wat is swak werksprestasie? ‘n Geval waar verkoopsteikens nie gehaal is nie

Die kern van die ooreenkoms tussen werkgewer en werknemer is die volgende: “Ek stem in om jou te betaal vir die werk wat jy vir my doen”. ‘n Werknemer wie se prestasie onvoldoende is, verbreek dus die ooreenkoms ingevolge hierdie definisie. Verleen dit dan aan jou as werkgewer die reg om jou werknemer te ontslaan? […]

Wat is swak werksprestasie? ‘n Geval waar verkoopsteikens nie gehaal is nie Read More »

SARS: VERANDERINGE AAN DIE WERKGEWER REKENINGSTAAT

SARS het ‘n noemenswaardige stap geneem sodat werkgewers nou belasting (bv.Lopende Betaal Stelsel (LBS), Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) en Vaardigheid Ontwikkelings Heffing (VOH)) op hul loonstaat (payroll), aktief kan bestuur.  Hierdie belasting is soms moeilik om te rekonsilieer en die herontwerpte vorm het dit ten doel om die proses te vereenvoudig.  Dit is belangrik om dit

SARS: VERANDERINGE AAN DIE WERKGEWER REKENINGSTAAT Read More »

DIE BIG MAC-INDEKS WYS DAT DIE RAND SE WAARDE ONDERSKAT WORD

Meer as 80 lande wêreldwyd produseer McDonalds se Big Mac hamburgers volgens soortgelyke resepte.  Sommige navorsers sê dat dit hulle (McDonalds) die perfekte universele kommoditeit maak om die Koopkragpariteit (Purchasing Power Parity, PPP) van verskillende geldeenhede met mekaar te vergelyk. Vandaar The Economist se jaarlikse “Big Mac Index”.  Terwyl baie ekonome die regte waarde van

DIE BIG MAC-INDEKS WYS DAT DIE RAND SE WAARDE ONDERSKAT WORD Read More »

Belastingaansporing vir Jeugindiensneming verleng met 10 jaar

Hier is goeie nuus:  ‘n wen-wen senario vir besigheide (klein en groot), jong werksoekers en vir Suid-Afrika in die algemeen. Almal sal bly wees om te verneem dat die regering se inisiatief om indiensneming onder die jeug te verhoog, die Belastingaansporing vir Jeugindiensneming, of “(Youth) Employment Tax Incentive” kortweg “ETI” in Engels, is vir nog

Belastingaansporing vir Jeugindiensneming verleng met 10 jaar Read More »

Belastingopgawes is makliker hierdie jaar: moet jy belasting indien indien jy onder R500,000 verdien het?

Die gevreesde belasting-seisoen is weereens hier en jy het sekerlik al gehoor dat die persoonlike inkomstebelasting drumpel na R500,000 verhoog is.  Wat beteken dit in praktyk, wat is die perke en voorwaardes wat van toepassing is?  Wees bedag:  selfs al is jy vrygeskeld om opgawes in te dien, mag dit in jou guns tel om

Belastingopgawes is makliker hierdie jaar: moet jy belasting indien indien jy onder R500,000 verdien het? Read More »

Besigheidsredding: Is jou borgskappe afdwingbaar? ‘n Les van R5.5 miljoen vir direkteure en skuldeisers

Wanneer ‘n maatskappy in besigheidredding geplaas word, trek skuldeisers dikwels aan die kortste ent. Indien jy as skuldeiser jou posisie verseker het deur middel van persoonlike borgskappe van daardie individue wat oor bates beskik (normaalweg die direkteure van die skuldenaar-maatskappy), sal jy so spoedig moontlik op daardie borgskappe wil steun ten einde jou verliese te

Besigheidsredding: Is jou borgskappe afdwingbaar? ‘n Les van R5.5 miljoen vir direkteure en skuldeisers Read More »