BGR_Admin

Direkteure wat koppe stamp en die likwidasie-opsie – wedywering tussen broers en suster

Wat gebeur in die geval waar ‘n maatskappy se direksie ‘n dooiepunt bereik het, soveel so dat die direkteure nie meer kan saamstem oor die besluite wat noodsaaklik vir die behoorlike bestuur van die maatskappy en sy besigheid is nie? Indien alle ander pogings tot ‘n oplossing misluk het (en hierdie is gewoonlik die heel

Direkteure wat koppe stamp en die likwidasie-opsie – wedywering tussen broers en suster Read More »

WERKGEWERS – AFLEGGING IN TEENSTELLING MET WERKNEMERS SE REGTE?

As direkteur het jy beide die reg en verpligting om jou besigheid te bestuur volgens sy beste belange. Wat gebeur wanneer jy die moontlikheid moet oorweeg om werknemers af te lê weens operasionele vereistes?  Hoe klop dit met die uitgebreide regte van werknemers volgens arbeidswetgewing? ‘n Onlangse bevel die Arbeidsappèlhof het vraag, of wanneer jy

WERKGEWERS – AFLEGGING IN TEENSTELLING MET WERKNEMERS SE REGTE? Read More »

BELASTING EN SONKRAGAANLEGTE: JOU BESIGHEID KAN DIE KOSTE VOORAF AFTREK

Sonkrag word dikwels aangedui as ‘n beduidende faktor om omgewingskade (weens ons eie toedoen) te verminder. Ongelukkig lyk dit of beurtkrag, wat beide ons professionele en persoonlikhede versuur, hier is om te bly.  Suid-Afrikaners oorweeg dus opsies om die impak van beurtkrag te verminder. Die goeie nuus is dat daar belastingvoordele vir besighede is –

BELASTING EN SONKRAGAANLEGTE: JOU BESIGHEID KAN DIE KOSTE VOORAF AFTREK Read More »

CIPC TREE OP TEENOOR DIREKTEURS WAT OORTREE – ‘N R4.3 BILJOEN VOORBEELD.

As direkteur van ‘n besigheid, moet jy aan die Maatskappywet se hoë standaarde van gedrag voldoen, ‘n taak wat nie ligtelik opgeneem moet word nie. Companies and Intellectual Property Commission (CIPC), wat gewoonlik gesien word as ‘n entiteit wat slegs administratief handel en rekord hou van besluite wat deur besighede neem word, wys nou sy

CIPC TREE OP TEENOOR DIREKTEURS WAT OORTREE – ‘N R4.3 BILJOEN VOORBEELD. Read More »

“EXPAT TAX”/ BELASTING OP INKOMSTE VERDIEN IN BUITELAND – HOE SAL DIE VERANDERING JOU AFFEKTEER?

Suid-Afrikaanse burgers wat in die buiteland ‘n inkomste verdien het tot nou ‘n “183/60” beslastingvrystelling geniet. Dit sal wel verander met wetgewing wat onlangs deurgevoer is, dus is dit belangrik om nou al vir die opkomende veranderinge te beplan. Stuur gerus hierdie artikel aan ‘n iemand wat in die buiteland werk, indien dit nie op

“EXPAT TAX”/ BELASTING OP INKOMSTE VERDIEN IN BUITELAND – HOE SAL DIE VERANDERING JOU AFFEKTEER? Read More »