BGR_Admin

Hoe om risikobestuur in jou besigheid te verbeter

Om as besigheidseienaar deur ‘n hoogsvernietigende gebeurtenis oorrompel te word, kan jou duur te staan kom, of selfs fataal wees. Tog blyk die wêreld asof dit as geheel na onvoorspelbaarheid op allerhande vlakke beweeg. Hoe kan jy sulke risiko’s bestuur? Ons bespreek ‘n paar praktiese idees oor die verbetering van jou risikobestuur in die algemeen, […]

Hoe om risikobestuur in jou besigheid te verbeter Read More »

Jou Eis in ‘n Likwidasie of Sekwestrasie – Wanneer moet jy jou eis bewys, en wanneer nie?

Om slegte skuld af te skryf is een ding. Om daarna nog geld te moet inbetaal vir daardie “voorreg” is ‘n bitter pil. Dit is egter die gevaar wat jy loop indien een van jou skuldenaars gesekwestreer of gelikwideer word (ons begin deur hierdie verskillende terminologie te verduidelik) en jy ‘n eis bewys sonder om

Jou Eis in ‘n Likwidasie of Sekwestrasie – Wanneer moet jy jou eis bewys, en wanneer nie? Read More »

Neem Kennis Van Die nuwe Korporatiewe Inkomstebelasting Boetes!

Daar is slegs die normale belasting-sperdatums vir November, maar maatskappye moet kennis neem van ‘n nuwe waarskuwing van die SAID dat hulle vanaf Desember 2018 administratiewe boetes sal oplê vir uitstaande korporatiewe inkomstebelasting opgawes. Tot dusver is boetes slegs opgelê waar persoonlike opgawes nie ingedien is nie. Volgens die SAID sal hierdie boetes wissel tussen

Neem Kennis Van Die nuwe Korporatiewe Inkomstebelasting Boetes! Read More »

Cloud Based Accounting: Is Dit Dalk Ideaal Vir U Besigheid?

In ‘n klein onderneming wil mens hê dat die besigheid se rekeningkundige sagteware die take vinnig, veilig en koste-effektief afhandel, sodat die besigheid so kompeterend as moontlik kan wees. In hierdie artikel bespreek ons hoe die tegnologiese rewolusie jou uitgawes verminder, en ons kyk na wat cloud based accounting is en hoe dit werk. Dit

Cloud Based Accounting: Is Dit Dalk Ideaal Vir U Besigheid? Read More »

Is U Probleem Met Die SAID ‘n Sistemiese Probleem? Indien Wel, Praat Met Die Belastingombudsman

Sukkel u om u sake met die SAID effektief af te handel? Indien wel, is u nie alleen nie, en die goeie nuus is dat die Belastingombudsman dalk kan help. Hierdie artikel sal begin met watter tipe kwessies die Ombudsman belastingbetalers kan help, en oor watter hekkies u normaalweg eers moet spring voor u daardie

Is U Probleem Met Die SAID ‘n Sistemiese Probleem? Indien Wel, Praat Met Die Belastingombudsman Read More »

Notules Van Direksievergaderings Is Belangrik – “Wie, Wat, Waar, Wanneer en Hoekom?”

Die Maatskappywet plaas heelwat verpligtinge en verantwoordelikhede op jou as direkteur en die maatskappy in die algemeen as deel van die voorgeskrewe nakomingsverpligtinge. Dit is daarom belangrik om behoorlik notules van die direksie- en komiteevergaderings voor te berei, te sirkuleer vir bevestiging en aanvaarding en om dit dan te bewaar. Dit is nie net ‘n

Notules Van Direksievergaderings Is Belangrik – “Wie, Wat, Waar, Wanneer en Hoekom?” Read More »