Is U Probleem Met Die SAID ‘n Sistemiese Probleem? Indien Wel, Praat Met Die Belastingombudsman
Sukkel u om u sake met die SAID effektief af te handel? Indien wel, is u nie alleen nie, en die goeie nuus is dat die Belastingombudsman dalk kan help. Hierdie artikel sal begin met watter tipe kwessies die Ombudsman belastingbetalers kan help, en oor watter hekkies u normaalweg eers moet spring voor u daardie […]
