Nuus

CIPC TREE OP TEENOOR DIREKTEURS WAT OORTREE – ‘N R4.3 BILJOEN VOORBEELD.

As direkteur van ‘n besigheid, moet jy aan die Maatskappywet se hoë standaarde van gedrag voldoen, ‘n taak wat nie ligtelik opgeneem moet word nie. Companies and Intellectual Property Commission (CIPC), wat gewoonlik gesien word as ‘n entiteit wat slegs administratief handel en rekord hou van besluite wat deur besighede neem word, wys nou sy […]

CIPC TREE OP TEENOOR DIREKTEURS WAT OORTREE – ‘N R4.3 BILJOEN VOORBEELD. Read More »

“EXPAT TAX”/ BELASTING OP INKOMSTE VERDIEN IN BUITELAND – HOE SAL DIE VERANDERING JOU AFFEKTEER?

Suid-Afrikaanse burgers wat in die buiteland ‘n inkomste verdien het tot nou ‘n “183/60” beslastingvrystelling geniet. Dit sal wel verander met wetgewing wat onlangs deurgevoer is, dus is dit belangrik om nou al vir die opkomende veranderinge te beplan. Stuur gerus hierdie artikel aan ‘n iemand wat in die buiteland werk, indien dit nie op

“EXPAT TAX”/ BELASTING OP INKOMSTE VERDIEN IN BUITELAND – HOE SAL DIE VERANDERING JOU AFFEKTEER? Read More »

Hoe om risikobestuur in jou besigheid te verbeter

Om as besigheidseienaar deur ‘n hoogsvernietigende gebeurtenis oorrompel te word, kan jou duur te staan kom, of selfs fataal wees. Tog blyk die wêreld asof dit as geheel na onvoorspelbaarheid op allerhande vlakke beweeg. Hoe kan jy sulke risiko’s bestuur? Ons bespreek ‘n paar praktiese idees oor die verbetering van jou risikobestuur in die algemeen,

Hoe om risikobestuur in jou besigheid te verbeter Read More »

Jou Eis in ‘n Likwidasie of Sekwestrasie – Wanneer moet jy jou eis bewys, en wanneer nie?

Om slegte skuld af te skryf is een ding. Om daarna nog geld te moet inbetaal vir daardie “voorreg” is ‘n bitter pil. Dit is egter die gevaar wat jy loop indien een van jou skuldenaars gesekwestreer of gelikwideer word (ons begin deur hierdie verskillende terminologie te verduidelik) en jy ‘n eis bewys sonder om

Jou Eis in ‘n Likwidasie of Sekwestrasie – Wanneer moet jy jou eis bewys, en wanneer nie? Read More »

Neem Kennis Van Die nuwe Korporatiewe Inkomstebelasting Boetes!

Daar is slegs die normale belasting-sperdatums vir November, maar maatskappye moet kennis neem van ‘n nuwe waarskuwing van die SAID dat hulle vanaf Desember 2018 administratiewe boetes sal oplê vir uitstaande korporatiewe inkomstebelasting opgawes. Tot dusver is boetes slegs opgelê waar persoonlike opgawes nie ingedien is nie. Volgens die SAID sal hierdie boetes wissel tussen

Neem Kennis Van Die nuwe Korporatiewe Inkomstebelasting Boetes! Read More »

Cloud Based Accounting: Is Dit Dalk Ideaal Vir U Besigheid?

In ‘n klein onderneming wil mens hê dat die besigheid se rekeningkundige sagteware die take vinnig, veilig en koste-effektief afhandel, sodat die besigheid so kompeterend as moontlik kan wees. In hierdie artikel bespreek ons hoe die tegnologiese rewolusie jou uitgawes verminder, en ons kyk na wat cloud based accounting is en hoe dit werk. Dit

Cloud Based Accounting: Is Dit Dalk Ideaal Vir U Besigheid? Read More »